<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>G</key>
<presentation>A</presentation>
<lyrics>[V1]
.G                               C
 Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie
.             G      D              G
 Al sou die wingerd sonder druiwe staan
.                                    C
 Die graan verdor, die vrugteboorde wegkwyn,
.              G         D            G
 Die beeste, kleinvee, alles hier vergaan
.                   C               G
 Nog sal ek juig en bly wees in my God
.          Am   D           G
 Hy is my hulp,  Hy gee my krag
.                      C               G
 Hy laat my loop waar rats die ribbok gaan;
.           Am     D       G    (A)
 Hy laat my vas en veilig staan.

[V2]
.A                              D
 Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie
.            A       E              A
 Al sou die wingerd sonder druiwe staan
.                                    D
 Die graan verdor, die vrugteboorde wegkwyn,
.              A         E            A
 Die beeste, kleinvee, alles hier vergaan
.                   D               A
 Nog sal ek juig en bly wees in my God
.          Bm   E           A
 Hy is my hulp,  Hy gee my krag
.                     D                A
 Hy laat my loop waar rats die ribbok gaan;
.            Bm     E       A
 Hy laat my vas en veilig staan.
.           Bm     E        D   A
 Hy laat my vas en veilig staan.</lyrics>
<title>Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie</title>
</song>